Jy sal nerens beter kry!!!! Halfeer jou vrese en verdubbel jou selfvertroue in een naweek......en daarna is dit staan op,kyk op, maak oop ........en ry daai ding...........lekkerrrrrr :laughing4: ;D
BMW Helmet regtig nie lekker nie. Druk jou ore na 20 min se ry. Almal wat een het sal vir jou dieselfde se. Kyk self uit na iets anders, so ek sal hierdie topic dophou. Geniet dit en sterkte