Recent content by Crankshaft

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Crankshaft

    For Sale Leatt 4.5 chest protector

    Bump reduced to R1400
  2. Crankshaft

    1300 GS BeeMwee.

    Dis lekker as jy probleme in die lewe het, maar geld is nie een van hulle nie:devilish:
  3. Crankshaft

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    I'm going to try to reply in my "beste Ingels";) Zeff, huge respect to you and I take my hat off for doing it. I can relate is a similar way but in my case it's my son. As a small kid we've seen him being different if compared to the other kids his age. He functioned perfectly well but his...
  4. Crankshaft

    BMW word ook nou automaties

    What Fords?
  5. Crankshaft

    Sold Cycra hand guards covers only

    Tentatief verkoop aan Fielies
  6. Crankshaft

    Sold Cycra hand guards covers only

    Got it and responded
  7. Crankshaft

    Sold Cycra hand guards covers only

    Brand new Cycra hand guards covers only. Asking R100 + shipping 083 six four nine 8119
  8. Crankshaft

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Daai lyk soos vet pret🤩😎
  9. Crankshaft

    BMW word ook nou automaties

    Dis ook hoekom so baie jong latte van vandag eerder n scooter ry… te bang om gears te change, of mamma het gesê jy kan wiele kry, maar slegs n scooter want bikes is te vinnig en gevaarlik😈
  10. Crankshaft

    BMW word ook nou automaties

    ;):LOL: Ek het ook daai DCT gaan ry, was nie baie impressed met dit nie. Maar vir sekere mense sal dit 'n nice ding wees, ander sal maar 'n clutch lever verkies
  11. Crankshaft

    BMW word ook nou automaties

    Ek het nou hierdie artikel op LinkedIn gesien. Loop nou dieselfde pad as wat Honda geloop het met die DCT op die AT “scooters😂
  12. Crankshaft

    Baviaans - Beste tyd van die jaar??

    Sal dit ingedagte hou
  13. Crankshaft

    Baviaans - Beste tyd van die jaar??

    Ek en n paar manne dink daaraan om die trippie te doen vanaf Willowmore se kant af. Sal verkies om so min as moontlik goed saam te ry soos bv tente ens. 1. Wat sal julle sê is die beste tyd van die jaar? 2. Het gedink om oor te slaap by Doringkloof 4x4 bush camp. Is dit n goeie opsie? 3. Waar...
Top