Jakkalas. Dankie baie vir jou post. Ek stem saam met jou. Dit wat jy gese het maak sin. Ek wil net baie graag iets duidelik maak. Vir die van julle wat gewonder het, ja ek werk vir Honda. Maar my opgewondenheid oor die AT wou ek net met julle deel as n mede rider. Ek is jammer as ek enigsins vir...
Hi Rider39. Ek het Mitas EO7 op my bike. Die nuwe AT hanteer baie goed met hulle. Jy kan maar gaan vir daai opsie vir die riding wat jy gaan doen.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Glo my. Krag is nie die enigste ding wat die bike goed maak nie. Ek stel voor jy gaan ry die nuwe AT dan praat ons weer. Die AT kan met niks vergelyk word nie. Hy is in n klas van sy eie.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
I have been a Honda man all my life. The power delivery on the Twin is so great. The power to weight ratio is perfect. The centre of gravity is also so low that it gives you the feeling that youre riding a plastic bike with lotts of power. Very very lekker.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
I had the time of my life on the new Africa Twin to Oasis in the Cederberg areaç. What a great motorcycle. I love this bike. Well done Honda.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk