Recent content by CrazyHorse

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Fuel pump for Yamaha XT660R wanted

    Dankie Zetman. Ek kyk gou op youtube.
  2. C

    Fuel pump for Yamaha XT660R wanted

    So ek moet hierdie pomp laat toets en/of 'n nuwe kry.
  3. C

    Fuel pump for Yamaha XT660R wanted

    Wel nou hier is die ding: die nuwe pomp het hier aangekom maar lyk glad nie soos die een wat ek uitgehaal nie. En nou wonder ek of ek die ou een moet laat toets om seker te maak- die foutiewe pomp was my eie diagnose gebaseer op 'n paar leidrade... Hier is 'n foto van die ou pomp wat ek...
  4. C

    Fuel pump for Yamaha XT660R wanted

    Dankie. Het een bestel!!
  5. C

    Fuel pump for Yamaha XT660R wanted

    I am looking for a fuel pump for my Yamaha XT660R. Yamaha wants to charge R9800 for a new one. Any alternatives you may suggest?
  6. C

    Roundtrip-Botswana and South Western Zambia

    Kan enige iemand uit die vuis uit onthou wat die koste is om 'n motorfiets uit die Common Customs Area in Zambia in te vat? En wat is die pad belasting deur Botswana nou weer?
  7. C

    Roundtrip-Botswana and South Western Zambia

    Hoekom se jy dit Dwerg- jy het mos nou daai yster KTM- net die ding vir daai pad! Kom jy nie saam nie?
  8. C

    Roundtrip-Botswana and South Western Zambia

    Ek het die roete so probeer uitwerk dat ons elke aand so ver as moontlik by 'n kampplek sal wees. daar gaan egter 'n nag of twee wees wat ons in die bos in Wes Zambia sal moet slaap. In Livingstone en diesulks is daar heel gemaklike oornag fasiliteite. Maar Kamp gaan aan die orde van die dag wees.
  9. C

    Roundtrip-Botswana and South Western Zambia

    Good friends of mine has a beautiful place in the pans close to the Namibian border in Botswana. Open invitation to stay over there either the first or second night- it may be a bit far for the firtst days ride.
  10. C

    Dag trip na waterberge

    So wanneer wil jy dan gaan? miskien val ek in by jou.
  11. C

    Roundtrip-Botswana and South Western Zambia

    It is very hot up there that time...but it is also very beautifull with new rains just really setting on. I drove across the Barotse Floodplain on 10 December 2003 and back again on 26 December. Going was okay, but coming back I nearly had to leave my Hilux there till the floodplain got dry the...
  12. C

    Dag trip na waterberge

    n lekker, maar nie te moeilike roete is: Pta, uit op Moloto pad verby Roodeplaat dam, links op die Hammanskraal pad, regs deur Dinokeng reservaat tot by Rust-De-Winter tot by Settlers. Dan oor die N1 tot by Bela-Bela- lekker om hier ietsie te eet of koffie te drink. Dan met die ou pad rigting...
  13. C

    Dag trip na waterberge

    En hoekom gaan jy op 'n Maandag?
  14. C

    Dag trip na waterberge

    Wil jy grondpaaie ry?
  15. C

    Roundtrip-Botswana and South Western Zambia

    So, hier volg 'n basiese reis program- dis nog oop vir bespreking en daar is baie dinge wat ons moet oorweeg bv. daar is lang afstande sonder brandstof, in diep diep sand... so hoeveel van hierdie is ons lus voor? Maar wag: laat ek die reis program eers vir julle wys: Dag 1: Vertrek Pretoria-...
Top