Recent content by Cruiserpal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    I love my LC!!

    KNORMOER EN CRANKSHAFT,baie dankie vir gister se lekker kuier,dit was so aangenaam om julle ouens te ontmoet. Dankie vir al jul hulp en raad. Lekker ry die week ouens.
  2. C

    I love my LC!!

    Baie dankie vir al die goeie raad manne,dit is hoe ware vriende opereer. Ek en bmw is in n hewige geveg betrokke,hulle hou al van donderdag af vergaderings om my te akkomodeer,ek sal seker in die week van hulle verneem hoe ons hierdie saak verder gaan hanteer.
  3. C

    I love my LC!!

    Dankie vir die uitnodiging KNORRIE. Ek dink BMW se diens is uiters swak,hulle het my geensins n ander fiets aangebied,of met enige alternatiewe oplossings na die partytjie gekom nie. Boonop wil dit voorkom of fiets baie lank gaan staan.
  4. C

    I love my LC!!

    The bike was serviced at BMW,it is a brand new bike,they have also informed me today, that they have changed the oil and brake fluid, and the problem is still the same.They have to open the clutch
  5. C

    I love my LC!!

    Manne,baie dankie vir julle wat my ondersteun,ek waardeer dit.Miskien moet julle wat so net wil veg,eers bietjie julle skoolgeld gaan terug vra,want julle kan beslis nie spel nie,of dalk nooit geleer nie. Prokureur word so gespel. Bmw het my pas laat weet dat die clutch gedaan is.Dan is die...
  6. C

    I love my LC!!

    Al wat jy seker weet is waar start mens die fiets :laughing4:
  7. C

    I love my LC!!

    Ek is gladnie beindruk  met die 1200 GS L/C nie. My L/C i s vandag al vir die 2de keer in vir clutch probleme,eerste keer was op 400km, en nou het fiets 3400 km en weer selfde probleem. Kan iemand my asb bietjie advies gee.
Top