Recent content by Cypress

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Vrystaat Area

    Losper, Jou link gekyk. Klink stewig! Beslis ñ roete wat ek moet doen. Is dit nie beter om ook die Monantsa roete ook te doen om ñ vol dag uit te kry nie?
  2. C

    Vrystaat Area

    Waar is old mill?
  3. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    Patrol, Wat fout met jou paspoort? Jy kan in een van die tasse klim. Sal egter plan moet maak met jou fiets.... :pot: :lol8: Losper, n Kombinasie van pers en geel lyk op die kaarte. Ek dink ek gaan die Oxbow pad uitsny. dag 2 Hoeveel ure het rooi roete jou geneem? Is daar petrol naby KD?
  4. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    Oubones, Link na jou rr?? Losper, Die voorlopige is om by Butha-Buthe in te gaan. Ek is van Parys\Vereeng se kant. Sal graag jou kaarte wil sien veral die binne lesotho dele.
  5. C

    Amptelik! Katse Lodge het kamp fasiliteite

    Dagsê almal (wat dalk nie weet nie) Wil net inlig dat Katse Lodge AMPTELIK kampeer fasiliteite het teen R100pp. Dit is aan my bevestig deur Micahel de Kock GM van KL.So, nie meer warrie nie! :thumleft: https://www.katselodge.co.za/camping-sites
  6. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    Losper, Ja asb! Stuur my beter pad! Kan nie teerpad verdra nie (soos enige sinnige Wilddog). Google maps wys nie veel beter opsies nie. Ek wil egter aan die weste kant van Katse afry vanaf BB want die ooste kant is teer :l Ek het gister vir die "GM" by Katse ge-epos. Sal kyk wat hy sê.
  7. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    Volgens hul webblad het hulle ñ kamp plek by die lodge teen R100pp. Gaan by hulle hoor.
  8. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    Mudcake, Klink goed mater! Ek skryf jou binnekort.
  9. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    OomD, Danki vir jou raad. ek het gemengde informasie oor die "kamp" gekry maar nou is ek ingelig. nogal jammer want ek wou Katse dam sien en wil nie die duur lodge betaal nie. waar het jul toe gekamp? Is daar enige ander kamp plek by Katse?
  10. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    Draadwerk, te verstane. :imaposer: Ek sal! Danq!! 8)
  11. C

    Gesoek: Lesotho mede-avonturier

    Dagsê Wilddogs Ek soek 'n ry mater vir 'n kort 3-dag rit deur Lesotho. VOORLOPIGE datum is die naweek van die 3e of 10e Maart 2017. Die plan is om Vrydag vroeg te vertrek en om Sondagaand tuis te wees. Ons gaan Vrydagaand kamp by Katse Dam "kamp terrein"  en Saterdagaand by Roma Trading Post...
  12. C

    Advies vir Afrika toere

    So julle sê ñ mens kan met rande in Les koop? EtienneExplorer, lekker  verslag. Uitstekende fotos. Dis my styl. Rustig verken. Dis die ENIGSTE rede waarom ek ñ motorfiets het-- toer. Raak sommer opgewonde hier! 
  13. C

    Advies vir Afrika toere

    Haha! Ok ek sal chill.😆 My grootste stres is eintlik die papier werk. Wil nie daar aankom en dan gestuur word nie. *ID *rybewys *oorspronklike en gewaarmerkte registrasie dokumente *Comesa versekering *paspoort My plan is om 3 dae solo deur Lesotho te ry. Sal eers begin Nov wees. Weet nog nie...
  14. C

    Advies vir Afrika toere

    FrancoisTz, mother, dankie vir die raad. Kan ek die versekering vir al die lande in SA koop, dan is dit afgehandel? Minder kontant logistieke...... Is petrol wyd beskikbaar in Lesotho? Ook petrol op die swartmark is gereeld swak kwaliteit hoor ek. Iemand wat ek ken se engine het gebrand vanweë...
  15. C

    Advies vir Afrika toere

    Skies, nog ñ vraag: moet jy insurance land afsonderlik koop of kan ek met een versekering by alle lande in kom? M.a.w. 3 lande = 3 versekerings.
Top