Hi Ryno. Baie geluk met jou mooi bike!!!!!!!! Ek is baie bly jy het vir my geluister. Daai Tier gaan jou gek maak van pure plesier. Hoop jy kan nou saam met my en Piet die Wes Kaap gaan verken.
Groete
Tinus
Hi Tiere,enige stickers vir die Tigers oor,het nou onlangs eers by die honne aangesluit.
Die pics wat ek gesien het van die stickers is baie nice,wil ook graag 'n stel of 3 hê. Is daar iemand wat kan help?