Recent content by Dawid S

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Gs trophy

    https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/sa-behaal-driekuns-by-bmw-international-gs-trophy/ :cheers: :cheers: :cheers:
  2. D

    My Sidecar Project

    Wil jy nie maar my CO2 welder koop nie.
  3. D

    My Sidecar Project

    ""Wiel load bear op die adaptor en adaptor load bear op die hub."" Dit klink goed :ricky: :ricky:
  4. D

    My Sidecar Project

    Lyk goed Gerrard, gaan daar nog 'n skouer oor wees waar op hy gaan dra? Of gaan hy net op die boute dra?
  5. D

    De Doorns Verkenning

    Die mense wat die Paas naweek hierna toe sou kom het gister aan kanseleer. :'( As iemand dalk die naweek wil kom berg padjies wil kom ry. R1000.00 per nag vir 6 slaap plek. As van die manne en meisies die area wil besoek kan julle 'n naweek daarvan maak en ons plaas en gastehuis besoek. Op die...
  6. D

    De Doorns Verkenning

    As van die manne en meisies die area wil besoek kan julle 'n naweek daarvan maak en ons plaas en gastehuis besoek. Op die plaas is lekker berg padjies. Kyk na  https://www.airbnb.com Ratelbosch farm Self-catering De Doorns, South Africa. Sal spesiale prys aanbied vir Wilddogs.
  7. D

    So I bought a lathe

    Fixit, dit lyk professioneel!!! well done!
  8. D

    Down on the farm with the Bushlander

    Dors, kry 'n blik "tire sealant" die tipe wat die wiel kan pomp en strap aan die handles of frame vas. Ook 'n stel "tire plugs" en strap vas. Jy gaan dit baie meer nodig kry op die bike. Lekker tool!! :ricky:
  9. D

    Down on the farm with the Bushlander

    Hoë kwaliteit klein lusern bale beskikbaar. Kontak ons gerus vir meer inligting. Pryse word nie 'gepost' nie, want pryse wissel agv hoeveelhede wat gekoop word. Stuur n sms of whattsapp na Tertia 0796684866 of Charl 0722796443  Op Facebook
  10. D

    Down on the farm with the Bushlander

    Dors dit is die winter groei, ek het heel winter nat gemaak. Die lusern het nie geblom nie, maar ek het gesny omdat die blare begin skroei het. My koper is tevrede hy versprei in die Kaap.874 bale op 6.3Ha is nie te sleg vir die winter nie.
  11. D

    Down on the farm with the Bushlander

    Ek kry nou R75 vir my winter snysel. 21 Kg bale , die plaas ingeneurs het aan die baler gestel, normaal weg is my bale 25-28Kg.
  12. D

    Honda TRX 90

    Beste Quad vir kinders. My kinders het een gery van 9 tot 18 jaar. Die Honda was meer gewild as die 200 Blasters in die later jare. Die TRX is goed vir kind tot groot mens. Hulle hou baie goed. GLWS. !!
  13. D

    So I bought a lathe

    I used 10w in my lathe. https://www.lathes.co.uk/latheparts/page17.html I would suggest you get a new 3 jaw chuck. Just remove the old chuck from the endplate and cut a new face and shoulder for the new chuck and fit. https://www.youtube.com/watch?v=5dBZbIyCHX8
Top