Recent content by Demus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Thailand Trip - tips and tricks please

    Indien jy vervoer vooraf of daar wil reël met taxi, kan jy die perd op face book raakloop. Het September al ons vervoer gedoen. Met SA vlag, springbok trui en afrikaanse musiek en en al.  "Somchai Klomsamrong". Ons het sommer "Jimmy" genoem.
  2. D

    SOLD leaving the country - Jackets up for grabs

    Why are you leaving the ountry?
  3. D

    Transalp 700 (2010)

    Weet iemand dalk of die "Speedpack of Speedpack wide" bagasie op die Transalp 700 sal pas? Oral waar ek soek, word net die 650 genoem.
  4. D

    Nuwe ou man

    Dankie almal.  Subie, jy ook. Het jou eintlik al lankal geantwoord - sommer hier by my huis in ons lekker namakwalandse taal.  :laughing4:
  5. D

    Nuwe ou man

    Hallo almal. Ek's 'n nuwe - ou biker. In die middel 80's my Kawa 1100 (shaft drive) verkoop om my matte in die huis te betaal. Die bike-kiem het iewers in my bloed rondgeswerf en nou is ek 60. Dus is dit tyd. Ek maak toe maar so. Fietsie aangeskaf. Bly op Vredendal in die wes kaap. Kyk maar die...
Top