Recent content by DewetR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. DewetR

    Transporting a bike from Pietermatitznurg.

    Hi all. Who transports bikes from Pietermaritzburg to Keinmond, Western Cape? There is a Honda 500XL that I want to buy. Thanks. Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  2. DewetR

    JHB to St’Francis Bay via Cape Town

    Yes, we did the Zuurberg pass in a Daihatsu Terios 2 x 4 last year and started from Anns Villa. We were worried at some places but we made it. It was not that bad. Of course it will be different with a bike but I would do it. Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  3. DewetR

    Front Hub fix from Doctor KLR

    Thank you guys for the info. I will contact lecap tomorrow to get an estimate on what it will cost to fix. It looks like I will have to replace the gear and worm wheel as well. It is a bit sticky and ran dry. Layer of rust on gear shaft inside speedo hub. I am actually thinking of replacing the...
  4. DewetR

    Front Hub fix from Doctor KLR

    n Google soektog wys my hierdie fix. Sien fotos. Ek het dit ook op die forum gesien, maar waar kry mens so n ding te koop? Ek kan dit self laat masjineer, maar het iemand dalk die dimensies van die disc? Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  5. DewetR

    Front Hub fix from Doctor KLR

    Goeimiddag almal. Ek moet hierdie 5 jaar oue thread weer lewe gee. My KLR se voorste hub het die gees gegee presies soos wat ek op van julle fotos gesien het. Lecap, maak jy nog steeds hubs reg met die gemasjineerde pressed insert? Sal jy laat weet en ook die prys asb. Ek moet maar kyk wat die...
  6. DewetR

    'n Kort trippie op Clarence Drive

    Dankie vir die deel van die mooi fotos van die mooi fynbos omgewing. Ek is geseend om in die mooie Kleinmond te woon. Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  7. DewetR

    Plathuis op 'n Sondag. 'n Kort RR.

    Baie mooi! Ek ruik nou nog daardie koffie, varkspek en roosterbrood. Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  8. DewetR

    Gesoek: Suzuki DR 650

    Yoh!! Ek het gesien en het die boodskap deurgestuur na my seun. Hy moet besluit of hy so baie wil spandeer. As ek nou n jong man was wat nie belangstel om te pillion nie dan sou ek ernstig belang gestel het. Maar ek het n betroubare KLR so ek is happy. En ook nie meer so jonk nie....... Sent...
  9. DewetR

    Gesoek: Suzuki DR 650

    Dankie. As dit die een in Robertson is dan is hy klaar verkoop. R55000 klink eintlik bietjie baie. Ons lyk maar nog rond. Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  10. DewetR

    Gesoek: Suzuki DR 650

    Goeienaand. My seun is op soek na n Suzuki DR 650 in goeie toestand met redelike lae km's. Prys so om en by R40000. Verkieslik in Weskaap naby Somerset Wes. As enige dalk van iets weet, post asb of kontak my seun direk: Neil Rautenbach by 078 183 8157. Baie dankie. Dewet Rautenbach. Sent from...
  11. DewetR

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Ja, ons is in die boonste lane. Lekker naby die berg. As jou ouers nog n huis hier beteken dit mos jy het n vakansieplek! Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  12. DewetR

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Ja, ons woon vanaf Desember in Kleinmond. Was eers in die Strand. Nogal heel gelukkig hier in die Overberg. Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  13. DewetR

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Ek is ook maar n old school persoon. Hou van thumpers. Het n tyd gelede n SR Yamaha opgebou en nou sit ek met 2 bikes, maar ek kla nie. Net vroulief wonder wanneer ek nog n projek gaan koop. Groete. Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
  14. DewetR

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Hallo Petri. Ek lees en kyk maar na al jou fotos van die Tenere. Ek het ook een gehad en tot my spyt het ek haar verkoop so 4 jaar gelede. Ek ry nou n KLR. Een van jou fotos het my baie laat dink aan een van my fotos. Sien aangeheg. Ek wens jou baie gelukkige kms met die Tenere. Groete. Dewet...
  15. DewetR

    Bikes without papers

    At last!! RWC done and passed. The SR500 is now mine with valid papers and a license disc. Yippee!! Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
Top