Kan enige iemand my asb se by wie of waar ek n 250cc bike of bietjie kleiner kan leen/huur in Pretoria Oos omgewing om my lisensie te doen by Waltloo?
Ek het gegaan vir K53 training by Zwartkops maar hulle laat mens nie toe om die motorfiets van hulle gronde af te vat nie so ek moet iewers n...