Baie dankie kerels ! ek waardeer julle belangstelling .. elektries ..net een kant rigtingwyser flikker en wil nie stop afskakel nie, petrol liggie bly aan al is tenk vol, gear indicator op paneelbord nie akkuraat nie. lyk soos voorste vurkseels is gedaan..
Dis n fiets wat ek in Pietermaritzburg...