Right. Ek's ook in. :thumleft: Nie so dik, Dikdaan
Attending: Dikdaan
Sleeping: Camping
Braaipack: Fri Steak 1 Sat Chops 1
Breakfast: Sat and Sun
T-Shirt: L
PAID
Hel Loius, dis nie nice nie. Ek stem saam, post 'n foto van die trailer ook. Jy kan moontlik ook by die tolhekke aanklop vir inligting. Sterkte. Ons hou ons oë oop.