Naweek die baadjie geleen by 'n pel vir die kids en sal nou nie weer sonder een kan regkom nie.
Enige iets beskikbaar in die grote soos per foto's sal waardeer word. 8jr - 12jr
Dankie.
Dag Honne,
Ek is opsoek na net die los unit asb. Die etter wat dit gevat het, het darem die oorstukke en mikrofoon gedeelte gelos.
As daar so unit iewers in 'n kas rondle sal ek dit graag by jou oorneem.
Dankie solank.