Recent content by dirtman

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. dirtman

    Sex on wheels, I got it!

    Baie geluk Michnus. :drif: Ry hom asof hy gesteel is.
  2. dirtman

    What Bike Insurance?

    Hi Pete Why dont you add it to your current insurance policy,it is normally cheaper.
  3. dirtman

    2011 KTM 990 Adventure

    :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif:
  4. dirtman

    KTM 990R Adventure - WANTED

    Hallo ---Stoet-- Sorry, Blond moment. ;D JBI Het jy die ou van Gumtree in Pretoria in die hande gekry? Dink hy is Gerhard. Groete
  5. dirtman

    F800 GS Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    Hallo Manne N Goeie pel van my kyk om n nuwe GS800 te koop en wou weet of meeste van die probleme & recalls al op die 2010 modelle uitgesorteer is? Nog n vraag, sou julle weer eerlik die fiets gekoop het as jy weet wat jy nou weet? Ek probeer vir hom goeie advies gee, maar ken nie die 800 goed...
  6. dirtman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Manne, Manne.My HP kom hopenlik volgende week. ;D
  7. dirtman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Dankie Ouens Gaan hom defnitief ry :thumleft:En dan van tyd tot tyd sit en kyk in die garage vir die mooiheid ;D
  8. dirtman

    KTM 990 R..........WANTED

    Stoetbul, kyk op Gumtree JHB.Daar is n nice 990R vir R134 000 met Acrros.Ou se naam is Gerhard.
  9. dirtman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Hi Dewie Ek stem saam met jou.Wat dit moeilik maak is jy weet nie hoe was die kilo's opgesit as jy nie persoonlik die verkoper ken nie.My gedagte is net minder kilos , minder geleentheid om droog te gemaak het. Dink ook eerder aan goedkoper en kan meer ekstras later opsit.
  10. dirtman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Hallo Manne Ek is hard besig met n aankoop.Het n bietjie raad nodig. IS dit die moeite werd om n ekstra R20 000 te spandeer vir lae kilo's?Voorbeeld  3000km 2008 R120 000  vs  18 000km  2006 R95 -R100 000.Albei dieselfde tipe/heoveelheid ekstras op.Ek beplan om hom lank te ry. :ricky: Ek wil...
  11. dirtman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Jaco, is dit ervaring wat jou dit geleer het :pot:
  12. dirtman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Jis daai bike en karre lyk mooi! Iets anders: Gister aand op die episode wat  ek nie sal noem nie  :pot:, het n ou n nuwe GS1200 moer toe geval en die shaft gbreek.Ek het nie gedink n shaft sal so maklik breek nie?Dit het nie eens vir my gelyk hy va lso hard nie. Wat is julle opinie  (oor die...
  13. dirtman

    HP2 Mod and Farkle thread

    hentie, ek wil eerste dibs he as jy hom nie gaan vat nie asseblief!
  14. dirtman

    990R vs GS - first impressions

    Nee Jaco, hoe kan jy dink om iets anders as jou HP te ry?Veral met daai nuwe HPN op :thumleft:
Top