Recent content by Doefie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Western Cape Bash ?

    Ai, hier gat ons alweer....  :lamer:
  2. D

    Western Cape Bash ?

    Heimer, jy mag in ELK geval nie proes sê nie...... jy weet mos.  :patch:
  3. D

    The 8th annual Breede Bash @ Klipkrans (2015 edition)

    Oppie, waar's ons name???  :-[
  4. D

    The 8th annual Breede Bash @ Klipkrans (2015 edition)

    My quota is weer gevul, ek kan weer "let rip"!!! :pot: Jy kry op jou moew  (om VaalBaas se spelling te gebruik ) :patch:
  5. D

    The 8th annual Breede Bash @ Klipkrans (2015 edition)

    Vaalbaas, jy begin alweer..... :lamer:
  6. D

    Skaapkoppe by Die Workshop - 2 Mei 2015

    Vaalbaas, laat weet net, en ons is weer daar  :ricky:
  7. D

    Skaapkoppe by Die Workshop - 2 Mei 2015

    Dankie julle, het heerlik gekuier en ongelooflik lekker geëet!! ;D Die lamnek het gegly van die been af, en die vars gebakte brood.... yummy    :thumleft: Dankie vir al die moeite
  8. D

    Valiant Swart @ Koedoeskloof 30 May 2015

    Klink verseker na 'n plan! Sal dat Sparky sommer dadelik vir Veldtie kontak. ..  :3some:
  9. D

    Skaapkoppe by Die Workshop - 2 Mei 2015

    Hey Vaalbaas, Klink na 'n blink plan. Sal graag 'n nekkie order (doen nie die skaapkop ding nie!). As dit in 'n naweek val, is ons daar. Laat weet. ..
  10. D

    WC BASH STONEHENGE 2015

    Ek vermoed jou kwota van volgende jaar is ook op....... :laughing4:
  11. D

    WC BASH STONEHENGE 2015

    Dankie vir almal se reelings. Lekker gekuier en vreeslik gelag  :3some: Jammer om te hoor van die beserings  :( Hoop alles herstel goed
  12. D

    Dusty Rusty se Tankwa Toy Run - 1 November 2014

    Dankie Nadia vir die reëlings - het dit baie geniet. My eerste keer oor Katbakkies was ook STUNNING! Wou net heeltyd vir Sparky oortuig dat ons moet oorbly by Oasis....  :3some: Ongelukkig was daar reeds planne vir Sondag, anders het ons.
  13. D

    WC Outride for the fight against cancer 27th July

    Dan neem ek aan ons het 'n date... :boxing:
  14. D

    Wes Kaap / Western Cape (Weskus) Bash

    Vaalbaas, hoe lykit my jy soek sommer al klaar moeilikheid... Wil jy 'n plekkie by Avbob bespreek?  :lamer: Dankie Dusty!
  15. D

    Wes Kaap / Western Cape (Weskus) Bash

    Hierdie hanteerder leer vinnig  :biggrin:
Top