Recent content by Doringboom

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Doringboom

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Hallo Tom, Ek is saam met almal hier baie bly dat geluk weer aan jou kant is! Veilig ry  :ricky: en sterkte met al die voorbereidings vir julle vaart na die uithoek van die aarde. Dankie vir al jou foto’s en vertellings hier op die Forum – ek hou dit met belangstelling dop! Baie groete...
  2. Doringboom

    SA Bike Festival by Kyalami komende naweek

    Ek het toe gegaan vandag. Ek was daar vanaf 10h30 tot so 16h00. Vir die R220 toegangsfooi het ek 'n behoorlike oorlading van die sintuie beleef :shaking2: Ek dink die organiseerders het 'n behoorlike job gedoen :thumleft: Ek dink 'n mens kan wragtag nie méér as dit verwag nie (= my beskeie mening).
  3. Doringboom

    SA Bike Festival by Kyalami komende naweek

    Wat sê die experts? Sal 'n man gaan of sal 'n man nie gaan nie? :-\ https://www.southafricabikefestival.com/
  4. Doringboom

    Pics of you and/or your bike

    Hallo Dr, The side cases are the standard Suzuki accessories hard luggage. The topbox is a Chinese cheapy and then, lastly, I have a Givi roll bag on the rear seat. Of all pannier options I like the Suzuki panniers best – nicely tucked in and nicely styled with the rest of the bike. I attach 2...
  5. Doringboom

    Pics of you and/or your bike

    Ekke - by Port Nolloth so rondom 2 weke gelede ;)
  6. Doringboom

    Yamaha TDM 850/900 vs Honda Varedero

    Dankie vir die kompliment Kykdaar :thumleft: Mogas, wie my Tiger gekoop het, het hom verlede jaar weer hier op die forum geadverteer. Ek het pas weer daar gekyk, maar daar is geen aanduiding of hy toe wel verkoop is en of hy nog steeds in die mark is nie. Koop vir jou 'n nuwe DL1000 V-Strom. As...
  7. Doringboom

    Mounting LED spots on GSA

    Ek kan nie praat vanuit my eie ondervinding nie, maar kyk 'n bietjie hier: https://www.clearwaterlights.co.uk/
  8. Doringboom

    Brandende fiets

    Is hierdie nie maar net 'n foto van 'n seremoniële "bike burn" nie? ::) Daar was mos al sulke stories hier. As my geheue my nie bedrieg nie, dan was daar mos die een van Johnny Bok en vriende op Verneukpan. Dalk was die ryer van die fiets in die foto so uitgekuier vir sy Beemer op daardie...
  9. Doringboom

    2015 Toy Run: Kolonnade Retail Park, Pretoria

    Sommer 'n paar kiekies van vanoggend se vertrek :ricky: Dit is altyd 'n interessante belewenis vir enige toeskouer 8)
  10. Doringboom

    Lane splitting Brazilian Style

    Die man is haastig :dousing: Ek dink hy is laat vir die blommerangskikking klas wat hy moet aanbied. Daar moet 'n wet wees teen die soort van pissie motorfietsryer (soos hier) wat so poer-poer en nie kan wegkom in die verkeer nie. Hulle breek net diegene wat KAN ry se spoed >:D Sent from my...
  11. Doringboom

    Fear of technology

    This is some interesting observation from you Sir :) To add to what you said: I, personally, do not have distrust in all the technology that is present in the latest models – I think they are all very reliable – but what I do fear is all the distractions that are present on the dashboards...
  12. Doringboom

    Bad accident near Katbakkies Pass

    Ek hoop al die beseerdes herstel gou en volkome. Dank vader daar was onmiddellike en effektiewe bystand aan almal. Hierdie "verkeerde" en "regte" kant van die pad is 'n bliksem. Ek het dit self oorgekom: Ek was op 'n trapfietstoer in Holland so 'n paar jaar gelede saam met 'n vriend en sy vrou...
  13. Doringboom

    BMW Motorad Days Rip Off

    Goed, ons moet dan uitkyk vir 'n artikel in 'n komende WegRy ;)
  14. Doringboom

    Scooters....

    Hier is my bromponie  - absoluut ONOORTREFLIK in die stadsverkeer. Ek ry hierdie 150cc SYM sedert Mei vanjaar. Het so 'n raps oor die R16 000 vir hom betaal. Ek ry elke dag 18 km in en uit Tshwane township middestad met hom. Ek gooi tans so ±R60 se petrol in elke 2de week. Vantevore het ek vir 4...
  15. Doringboom

    Guy Martin crash but ok

    Nog adrenalien leesstof oor Guy Martin in vandag se web Telegraph: Sy filosofie van bike-laat-val, splitsekonde besluitneming, sy nuwe boek en ander wyshede. Die man het nie 'n banghaar op sy kop nie :eek7...
Top