Recent content by dual

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. dual

    sunrise/sunset photos

    Gisteraand se sononder - Hermanus
  2. dual

    Birds of South Africa

    To sell new books
  3. dual

    Birds of South Africa

    Vanoggend Rotary Weg, Hermanus
  4. dual

    Birds of South Africa

    Gister in Fernkloof-natuurreservaat - Hermanus
  5. dual

    Photo of the day

    Elke dag baie dolfyne in Walkerbaai, Hermanus, klomp vis in die baai
  6. dual

    Oh no...Biker down in Outeniqua Pass

    'n Facebook vriend, James Rex is ook 21 Apr oorlede in motorfiets ongeluk, geen verdere detail, sien daar is heelwat vriende wat lyk my op Wild Dogs ook is
  7. dual

    Photo of the day

    Kaapstad middestad
  8. dual

    Photo of the day

    By die Parlement en die Kasteel vandag, die plek is gebreek, nie net die Kasteel nie, Kaapstad het erg agteruit gegaan volgens my waarneming
  9. dual

    Spot the location!

    Franschhoek het eers bekend gestaan as Olifantshoek, Elephants corner, neem aan daar was baie wild in die Kaap daai tyd
  10. dual

    Swartberg pass blocked

    Desember se trip https://wilddog.net.za/threads/3-dag-bike-trip.281241/#post-5136603
  11. dual

    Swartberg pass blocked

    Van Oudtshoorn se kant af, die borde is seker weg of op 'n ander plek, sal volgende keer spesifiek vir dit oplet
  12. dual

    Swartberg pass blocked

    Kry sommer lus en ry weer soontoe
  13. dual

    Swartberg pass blocked

    Van die T aansluiting tot by bord, seker nie eers 30 meter nie, ek skat maar, maar al is dit 100 meter, geen trok behoort daai pas te ry nie, ek sou nie Lyk ook nou na 7 meter, die foto is nie so duidelik nie, toe ek geneem het, het ek nie na borde opgelet nie, toevallig net die ingang van die...
  14. dual

    Swartberg pass blocked

    Van Prince Albert se kant af, sommer net by die teer na grond is die padpredikant, die ou wat dit nie kan lees nie, bestaan seker, as daar nie omdraaiplek is nie, is reverse seker ook 'n opsie, daai trok lyk langer as 2 m
  15. dual

    Birds of South Africa

    Hermanus vandag
Top