Recent content by Dustmite1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!! ALLE DS bikes welkom!!!

    Laas jaar was morsig en sopnat , maar baie pret. het omtrent die hele rooi roete gestaan en ry om regop te bly deur al daai modder. Het daai 2 ouens op die plastics jammer gekry wat so sop nat en koud was. Maar raai wat ek is definitief weer in die jaar . Hoop net dit gaan bietjie droer wees. ...
  2. D

    Eikebos Environmental Funride 12 Oktober for Walter ZSA

    Kawaki ek sal graag meer van daai video footige wil sien, ek is seker daarvan iewers op die spoorlyn pad was jy agter my. Ek was op die groen KLR . Stuur my maar n PM as ek by jou draai kan kom maak om van die video's af te laai. :spitcoffee:
  3. D

    Eikebos Environmental Funride 12 Oktober for Walter ZSA

    Baie dankie vir n lekker slip & slide rooi roete wat ons oor n wye verskeidenheid van teryn gevat het. Ek sal graag daai eerste gedeelte weer wil ry in mooi weer om die omgewing en landskap te geniet . Die reen en wind het gemaak dat jy net moes konsentreer op die pad, maar dit was lekker en...
  4. D

    Eikebos Environmental Funride 12 Oktober at Greyton area NO CUTOFF DATE

    Dustmite en Joker al klaar ingeskryf en betaal. Was laas jaar saam op daai trip en dit was lekker en baie mooi. Veral daai roete oor die koppe.
  5. D

    Lentefees Ride 2013

    Lekker kuier by Vaalbaas se plek en die groot waswat voorle.
  6. D

    Lentefees Ride 2013

    Smokebreack op die brug.
  7. D

    Lentefees Ride 2013

    :ricky:
  8. D

    Lentefees Ride 2013

    Die een van veelle waterkruisings.
  9. D

    Lentefees Ride 2013

    EN so aan.
  10. D

    Lentefees Ride 2013

    Dit gaan lank vat, wees geduldig. :spitcoffee:
  11. D

    Lentefees Ride 2013

    KOM ons probeer weer.
  12. D

    Lentefees Ride 2013

    Ek gee op, 20 keer geprobeer om foto's op te laai en elke keer dieselde storie, sal maar later weer probeer. Dankie nogtans aan almal vir n lekker slip&slide trip dit was pret.
  13. D

    Lentefees 2013 NUWE DATUM 14 SEP !!!

    Ek is nog in, sal sommer saterdagoggend betaal. Vaalbaas is daar nog n matras oor ? As daar is sal ek een neem. :ricky:
  14. D

    Lentefees 2013 NUWE DATUM 14 SEP !!!

    Dankie,ek is nie bang vir balke saag nie, dis net die stof wat so n biejie pla.  :lol8:
Top