Recent content by Earthwalker

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    Bmw r1150r must go.

    Sorry about your loss and condolences mate. I bought my 1150 GSA from Lew and can vouch this man is a genuine, no mess and no fuss oke in the true WildDog spirit. Everything will be okay mate.. Byt vas!!
  2. E

    1150 Weekend 7&8 Nov Kokoriba holiday resort

    See ya all there!  :campsite: :bar:
  3. E

    Small tent urgently needed

    Dagse! My ondervindinge is die beste koop is n 3 man tent. Genoeg plek vir beide jouself en vrou plus extra kit wat dan nie buite hoef te le nie. Ek't 'n 3 man tent gekoop by Cape Union Mart wat nogals aan duur kan ge-grens het. 'n Maand later het my seun wat 'n student is met presies dieselfde...
  4. E

    Annual 1100/1150 Bash - Koedoeskloof- 2 to 4 May 2014

    Dagse Manne!! Maak myself oop vir "abuse" hier, maar ek't myself kas toe geval met n baaisiekel!! Volgens X-strale en dokters gaan ek nie lekker gereed wees vir trippie, so ek gaan ongelukkig die ene moet laat oorstaan  >:( Voorspoed daar en ek gaan hierdie thread dophou! Geniet dit baie en...
  5. E

    Annual 1100/1150 Bash - Koedoeskloof- 2 to 4 May 2014

    Dagse Manne!! :snorting: :snorting: :snorting: Ek't 'n mooi jong vrou by die huis, dink julle ek gaan haar mis daai naweek?? :'( Sien julle daar... Groetnis Anton.
  6. E

    Up-Country 1150 Year-End Lunch

    Would love to be there!! Will only know 1 week before the date though! 1150 Greetings
  7. E

    R1200RT for sale

    Ongetwyfeld. Ek het een en dit is dieselfde engine en frame as GS. Natuurlik baie minder suspension travel en al daai nice dinge. Seating position so paar mm laer as GS maar anders baie dieselfde wat hom perfek maak vir commute in verkeer ook. Ek al baie grondpad gery met myne maar as jy...
  8. E

    WANTED: 1150 GSA twin spark

    Oi Mate!! Here goes ..... https://www.gumtree.co.za/cp-motorcycles-scooters-in-century-city/bmw-r1150-gs-adventure-531624278
  9. E

    ====> Wanted <==> Sorted for now! :-) == ... BMW 1150 GS Adventure

    Dankie Stofdonkie, Ek verstaan wat jy se joune is norrafork te koop, ek't daai fout gemaak en verkoop en is hiermee besig om my mikkedoerse fout weer reg te stel. Groetnis Anton
  10. E

    ====> Wanted <==> Sorted for now! :-) == ... BMW 1150 GS Adventure

    V@k, dis 'n mooi masjien daai!! Kan nie glo jy wil verkoop, 'n Man moet mos baie bikes in sy garage he!!
  11. E

    ====> Wanted <==> Sorted for now! :-) == ... BMW 1150 GS Adventure

    Hi Christiaan, Ek en die verkoiper moet net bymekaar kom sodat die geld en fiets kan hande ruil. Dit is 'n 1150 GSA, gaan beslis foto's oplaai vir julle ouens se comments  :biggrin:
  12. E

    ====> Wanted <==> Sorted for now! :-) == ... BMW 1150 GS Adventure

    Seems like I am sorted on this one. Thanks much again you all and please have a nice day! Anton.
  13. E

    ====> Wanted <==> Sorted for now! :-) == ... BMW 1150 GS Adventure

    Dankie manne!! Gaan beslis na die opsies kyk... Have a nice day.
  14. E

    ====> Wanted <==> Sorted for now! :-) == ... BMW 1150 GS Adventure

    Greetings to all Dogs!! I am looking for a BMW 1150 Adventure. Preferably with low(ish) kilo’s on the clock. I would imagine low km’s will be less than 100 000km’s on the clocks in this case. ;) Reason being that man cannot owe just one bike, and at least one of ‘em must be an 1150 GSA right...
  15. E

    Gauteng newbie ride 17 March 2007

    I am new to dirt riding and this is exactly what I need. The only time I won't ask for advice is if I k@k myself, promise??? Thanks much you all, see ya then.
Top