Recent content by eKKKe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    Oil Filter Thread Stripped - WTF Now??

    Ek het gaan kyk na my manual en ek het die groot o-ring binne in die oil cover vervang en daar was ook n copper washer op die bolt wat ek ook saam met dit vervang het (neem aan dis die selfde een wat jy genoem het). Ook as ek dit reg onthou sou n timesert die olie drain gaaitjie binne in daai...
  2. E

    Oil Filter Thread Stripped - WTF Now??

    Ek het loctite gebruik vir die wis en die onwis en dit het nooit weer gelek nie, maar jy moet die rubber o-ring op daai bolt vervang (dis die ou rubber washers en uitgewerkte o-ring wat maak dat mens daai bolt te styf vas draai). Die temporary fixes rattle almal uit en dan lek dit langs die...
  3. E

    Oil Filter Thread Stripped - WTF Now??

    Hallo hoes bende. Die selfde het met my xtz660 gebeur, daar is n gaaitjie wat in die middel van die thread op gaan waar jou olie uit kom(die agter kant is toe) die ander bolts wat bo sit het nie drain gaaitjies nie, so ek sou nie aan hulle karring nie. Ek het ook eers die koper draad ding...
  4. E

    Sad but such is life .... 2012 XT660Z 40k *SOLD*

    I assume its gone? *saw the title now ::)
  5. E

    No chain riveter - No problem

    One strong G-clamp, Nice job! Sent from my iPad using Tapatalk
  6. E

    6500KM around Mzanzi on a 500EXC

    Or just the gps file, awesome RR btw, keen on seeing the next part of the route! Sent from my iPad using Tapatalk
  7. E

    P.E. daytrip Sunday 13Jan

    I’m also planning on doing Baviaanskloof tomorrow, but from Wilderness and back. Hoping that the weather will play along!
  8. E

    Why are riders so scared of riding through the former Transkei??

    Daai detour om Mthatha sou nogals gaaf wees. Dankie vir die speed trap info, ek is nie van plan om te vinnig te ry nie aangesien ek glad nie die area ken nie. Sover het ek beplan om die pad Elliot om te ry en daar te oornag en die volgende dag tot by Grahamstad deur hogsback se area te ry...
  9. E

    Why are riders so scared of riding through the former Transkei??

    Jis Manne, ek ry van Durban to Wilderness van die Woensdag af tot Saterdag. Vlieg Duban toe woensdag oggend en dan slaap ek die aand daar en dan vroeg Donderdag oggend opad na Grahamstad. Ek beplan dalk om iewers oor te slaap voor Grahamstad en wil net hoor of julle enige voorstelle het vir...
Top