Gaan kyk bietjie wat die ander ouens vra dan praat ons weer....ek dink nie die prys is te hoog....maar gaan lees ook die reels van Wilddogz en moet nie inmeng wat iemand vra nie....Dis my keuse-take it or leave it. En die prys is onderhandelbaar vir n ou wat belang stel.
Dis n aparte stand wat ek saam met bike gekry het toe ek dit gekoop het. Hy het so bracket wat jy by agterwiel inhak om dan die agter wiel te lig. Ek het meestal net dit gebruik as ek bike service en of die ketting olie.