Recent content by Fenderbender

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Fenderbender

    MotoGP 2024

    Aanval ??? :ROFLMAO: Ek is bly dat jou gesprek met JacoM , soos jy se , jou meer positief gemaak het .
  2. Fenderbender

    MotoGP 2024

    Beertjie , jy kon dalk my been getrek het , maar ek ken jou nogsteeds nie . Nou wil jy my maters ook nog k@k hap ??? Kry n lewe man , gaan ry bietjie bike , dalk sal jy dan bietjie afblaas . Jy het dit regtig nodig .
  3. Fenderbender

    MotoGP 2024

  4. Fenderbender

    MotoGP 2024

    Ken jy my ?
  5. Fenderbender

    MotoGP 2024

    Herre kerrels , julle keybord manne praat rof en weet alles. Ek ry my eie fiets , eerder as om te kyk hoe ander manne ry ......
  6. Fenderbender

    XR 500 R (1981)

    As ek mag vra Chris , Wat het jy betaal vir hom ? Jy kan my PM stuur .
  7. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Frikkie het hom by die naam geroep ..... Jopie Adam ...:)
  8. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Fender , Weskus en Alfie .
  9. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Hiers my nederige bydrae...
  10. Fenderbender

    Honda XR400 - Owners Thread

    My outjie besluit toe mos om nie n fnok te start as hy koud is . As hy warm is dan start hy een trap. Vanoggend besluit ek met al die reen kan ek niks doen buite. Check die 400 se valve clearances. Jip , inlets was baie los. Bietjie gestel , nou loop hy weer soos n maid met n nuwe mop .
  11. Fenderbender

    LF 200R RFVC engine parts

    Anyone maybe have parts laying around . Looking for top and valves to start with.
  12. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Gou die weer gekyk. Paaie sal droog wees . Die driffies nie , Hier kom n lekker een .
  13. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Ek het ge upgrade na n bed . My kampplek is beskikbaar vir iemand wat belangstel.
  14. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Tony ek sal jou plek neem .
Top