Liewe etter ouens kry nou klaar met die thread, elke flippen reply kom na mt toe, en ek weet nie hoe om die stront ar te sit nie. Die kak is besig om my siel te viretter...
Koop ‘n solar power bike of iets laat die vervlakste “fuel dongel” kak kan ophou, of sit dit vir my af.
Please man?