I installed mune in May. I wasn't very happy with the outcome. Looked to home made. I bought some new Lexan and gave it to a guy to cut with CNC router. Much better now, but still not right. Version 3 might do the trick. I will update as soon as the next version is done.
Sorry Maya,
"I Thought it would be cheaper to arrange transport from this side. The cheapest quote I got from Berco Expres was R8000-00. Delivery by sea freight, six weeks delivery time. Airfreight came to R12000-00. The fairing is very light and the best solution would probably be for...
Ek het toe gedink dit sal goedkoper wees as ek die vervoer van die kant af reël. Die goedkoopste kwotasie wat ek gekry het van Berco Express Couriers was R8000-00. Ses weke aflewering per see. Die fairing is egter lig en die beste sal wees as iemand dit met sy bagasie kan saambring.
Ek het ook navraag gedoen. Hier is die man se reply:
"Hi Andre,
Thanks for your interest in the fairing. I recently made enquiries regarding shipment to SA for another guy, but unfortunately, the cost came back at over $1000 US which is ridiculous !! The problem is that the box is so big...
LS, die modderskerm is solid. Ek het Donderdag Melkbos to gery langs die see en die wind het gewaai. No Problem.
Ek het egter nog nie genoeg gery om met gesag te praat nie. Edgy het ook so een. Hy sal seker beter weet.
Ja dit is 'n mudguard vir 'n KTM, maar ek dink nie KTM maak dit self nie, want dit is te goedkoop. Ek het dit by die KTM winkel gekry vir R200-00. Dit is vir 'n 200EXC.
Dis in elk geval die naaste wat ek aan 'n KTM sal kom. Het nie verniet 'n KLR nie. Min $$.
Die fotos laat my vreeslik verlang na die "WesTransvaal" Daar is niks so mooi as veld na die eerste somer reën. Ek het in Klerksdorp groot geword en, alhoewel ek nou in 'n baie mooi deel van die land woon , is daar niks soos dit waarmee jy grootgeword het nie. Sal graag wil saamry.