Ek wil vir my motorhome nuwe slotte koop en kan hulle by Camper City, 16 Boschendal, Royldene in Kimberly kry.
Ken iemand daar dalk vir hulle en is hulle legit? Met al die scams vandag moet mens net seker maak voodat jy geld oorbetaal.
Kyk ek kan nog alles op n manier verstaan maar die pryse van nuwe fietse, pad, berg en ebikes maak vir my geen sin nie.
Neem n nuwe MTN ebike, jy kan maklik R120k vir een betaal. Die nuwe Honda CB500X kos die selde prys. Nou sit die twee langs mekaar en vertel my hoe dit moontlik is.
1. Ek het n 400kg hoist met L-brackets wat ek gesweis het teen die muur ge-mount.
2. Ek het toe vir my wat ek noem n omgooi trollie gemaak. Dit is n trollie wat wielle onder en op die kant het en waarin die trailer se regterwiel in pas wat ek dan met 2 tie-downs vas maak.
3. Maak 2 U-brackets...
Stem saam ivm die 3M trailers. Hulle is baie goed. As ek kan raad gee probeer een met n nose cone kry. Daai extra pakplek kom handig te pas.
Ek het myne op sy kant in my garage gestoor.