Hi Wynand
Willem hier - ek dink ons het in Kleinbrak ontmoet in Desember.
Bly om te sien jy het ook by die honde aangesluit.
Ek weet dis eers 'n maand van nou af, maar is jy game vir 'n dag trippie op Saterdag 11 April? Sal nog besluit in watter rigting.