Recent content by frank the tank

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    HP 2 T-Shirts

    Karookit mail my die bank besonderhede dan sal ek sommer die adress en so vir jou terug stuur. [email protected] Baie Dankie
  2. F

    HP 2 T-Shirts

    Middag Manne jammer ek was bietjie lanklaas op die forum, is my T- Shirts nog beskikbaar 2 x small wit en 1x small swart
  3. F

    HP 2 T-Shirts

    Eish dit lyk kwai
  4. F

    Luggage Rack

    Naand mede HP ers ek het gewonder is daar een van julle wat dalk n CAD tekening het vir n "luggage rack" vir n HP ek het gesien ek dink Tourance het een maar is nie seker nie
  5. F

    Death of an HP2 - Graphic Pics not for sensitive viewers!

    Eish dis heavy mens wil dit nie graag sien nie.
  6. F

    HP2 Gathering - at the GS Challenge?

    Im the newby but payed im going will see you there
  7. F

    HP 2 T-Shirts

    Dan verander ek sommer myne van 2 na 3 toe 2 x small en een medium maak nie saak watse kleur nie solank daar HP 2 opstaan lol
  8. F

    HP 2 T-Shirts

    I will also take 2 x Small please white and black if its possible
  9. F

    HP 2 T-Shirts

    Ek is in
  10. F

    HP 2 T-Shirts

    Nou design een ek glo die manne sal dit koop wel ek sal.
  11. F

    HP 2 T-Shirts

    Middag waar kan mens HP 2 T-Shirts kry het iemand al dit gemaak of nie
  12. F

    HPN Tank

    lol well dis n goeie indikasie ek like dit sal hom maar skud en hoor of daar nog iets in is Dankie manne
  13. F

    HPN Tank

    Middag Manne Ek is nuut op die HP afdeling maar kan se ek is die gelukkige eienaar van n Moer mooi HP2, ek wil graag weet of mens dalk n HPN tank kan kry sodat hy vir jou op die computer kan se wat die fuel range nog is of moet mens daai maar self uitwerk (hom ry tot hy leeg is en kyk hoeveel...
  14. F

    BMW Ralley 3 Suit for sale

    Hi B I send you n PM
  15. F

    Wanted - Rally 3 Jacket

    Im looking for n Ralley 3 jacket the grey red and blue one size 50
Top