Recent content by frank

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Goeiedag

    Dankie vir al raad, maar nog net een vraag. Waarom is daar so baie 2de handse 800gs'e te koop?
  2. F

    Goeiedag

    Julle se dan nou niks oor die nuwe Tenere nie?
  3. F

    Goeiedag

    Hentie, ek neem aan jy werk vir BMW, het jy dalk n 2de handse 800GS? PM my dan asb.
  4. F

    Goeiedag

    Ek is weer in die mark vir n fiets. Het voorheen die 1200gs gehad, lieflike fiets, maar volgens my te duur geraak op onderhoud en ook n byvoeging tot die gesin gehad. Koop toe n BMW 450 om bietjie te speel, maar die langpad roep my weer. Goe nou wat koop ek, die 800gs, die nuwe tenere, of wat...
  5. F

    Banddruk

    Teerpad- voor 2.2 en agter 2.4/5 Grondpad- voor 1.6 en agter 2.2
  6. F

    Fun in the mud

    Waar is Kliprivier?
  7. F

    Atlantis

    Ai man, my internet was af die naweek. Jammer maar ek kon nie reply nie. Maak dit n volgende keer. Hoop julle het dit darem geniet.
  8. F

    Atlantis

    Enige iemand wat dalk sondag bietjie duine wil gaan ry?
  9. F

    looking for a 450 (no, not the same guy who bought a bmw)

    Hey los my uit, ek is klaar gekoop.
  10. F

    BOERE

    Ek soek iemand hier op die forum met die naam BOERE, het hom ontmoet op n funride by Eendekuil. Wil graag kontak maak.
  11. F

    Canola Run 09

    Sjoe, baie nice foto's
  12. F

    Op Soek na n 450

    Thanx het BMW 450 gekoop
  13. F

    Op Soek na n 450

    Klaar verkoop, baie nice. Watter vra moet als gevra word by die koop van n 450
Top