Recent content by Gerry10

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    *** WD XT660R thread ***

    Eish, ja-nee, dit lyk seker nie goed nie. Jy weet mos die ouens wat sê hulle werk so hard en het geen tyd nie, is dikwels die ouens wat juis nie so hard werk nie. So ek sal liewers oor laasgenoemde geen kommentaar lewer nie. Die bike ry verskriklik lekker. Ongelukkig is dit al wat ek het, op die...
  2. G

    *** WD XT660R thread ***

    Hierdie ene is meer onlangs bo-op Spioenkop met 'n "luggage rack"
  3. G

    *** WD XT660R thread ***

    Hier's myne. Foto is so 'n paar jaar terug geneem maar steeds dieselfde bike, ook 2007, nou amper 23000 op.
  4. G

    *** WD XT660R thread ***

    Nice! :thumleft:
  5. G

    Theunis Nel

    Dankie Theunis, dis ook vir ons almal rondom jou versterking van ons geloof. Vasbyt!
  6. G

    Theunis Nel

    Sterkte Theunis, bid vir jou en jou familie!
  7. G

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Baie geluk, dis skitterend!
  8. G

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Wel, baie mooi honde :thumleft:
  9. G

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Ek's in Ladysmith. Teel jy met BC's? Ek het al twee gehad, mal oor hulle geaardhede!
  10. G

    Suidoos Botswana in 'n neutedop

    Ek kan julle trou!
  11. G

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Jô, EssBee, waar in KZN is jy? Dis baie mooi honde daardie! :thumleft: :thumleft:
  12. G

    Suidoos Botswana in 'n neutedop

    Dankie Piet, ek lees lekker en ry net so lekker saam!
  13. G

    Mug Shots (index on page 1)

    Ek en my fiets op Platrand, Ladysmith
  14. G

    *** WD XT660R thread ***

    Ek verstaan nie die een-pyp-ding so lekker nie. Ek kan wel insien dat die grondvryhoogte effens verbeter, maar waar kry jy 'n sexier gat?
Top