Hi Werner,
Ek stel ook belang om die sitplek van my KTM 990 op te gradeer. My gat en die KTM saal werk eenvoudig nie saam met mekaar nie.
Kan jy dalk vir my aanduiding gee waarna ek sal kyk koste gewys vir slegs die spons en oortreksel asseblief?
KTM (2004 - 15) 950/990 Adventure V2 - Tall...