Hi Julle, Ek het 2 x OUTEX tubless conversion kits wat ek will verkoop. Ek soek n R1000.00 rand vir n kit.
Gaan lees maar oor die produk. Ek het dit bestel uit JAPAN uit dit is nie CHINA snert nie, Ek het my AT gedoen en is gelukig. Gee my n lui op 0765523992 as iemand sou belang stel.
HiGigglz
I have a africa twin with a tubeless ready rim already on the rear. If you have the two lips on the inside of the rim it is 100% safe to do the conversion.
My Africa twin do not have a tubeless ready rim on the front so, I recommend do the front only if you do tar.
Apparently if you...
Hi julle ek 'n tubeless kit vir die volgende motorfietse Africa Twin/KTM 990ADV/Tiger 800
Die AT se agterwiel het klaar die safety lip en kan met geen worry tubeless gemaak word nie.
Ek het my AT ook gedoen.
Ek is nie seker van die KTM en Tiger nie.
Baie Goeie produk.
R1900.00
Hi Julle ek het 'n Tubeless conversion kit wat vir 'n Africa Twin / KTM 990 ADV of 'n Tiger 800XC sal pas. Dit is vir voor en agter.
Ek het R2500.00 betaal vir dit.
Ek sal dit verkoop vir R1950.00
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Hi Tommy....
Ek het R2500 betaal net om dit hier te kry. Jy kan kyk op ebay. Ek sal dit verkoop vir die prys wat ek betaal het vir dit. Het net 'n paar extra gekoop toe ek vir my gekoop het.
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Hi julle ek 'n tubeless kit vir die volgende motorfietse Africa Twin/KTM 990ADV/Tiger 800
Die AT se agterwiel het klaar die safety lip en kan met geen worry tubeless gemaak word nie.
Ek het my AT ook gedoen.
Ek is nie seker van die KTM en Tiger nie.
Baie Goeie produk.
R2800.00
Sent from my...
Jan ek het 'n Tubeless conversion kit van Japan af. Laat my weet of jy belangstel.
Dit is 'n baie goeie produk.
Ek het my AT tubeless gemaak. Hy loop soos stroop.
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk