Recent content by Grasshopper

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    2022 Thumper Bash : 5 - 7 August 2022

    And i want a shirt without the name of the sponsors.........pretty please.
  2. G

    Tires for sale

    Hierdie pragtig bande ly tans aan n minderwaardigheids kompleks omdat Hulle in n donker vertrek gevangene gehou word. Hulle will Bitter graag die streelende gevoel van teer en vars lug teen hul rubber voel. Slegs bikes wat serious is oor kwaliteit skoene moet van Hulle laat hoor. Groete Van...
  3. G

    Tires for sale

    Dakarboy,  my message does not go threw. Please phone me at 0.6.6.2.2one.9.7.0.six.
  4. G

    Tires for sale

    Morning Dakarboy check your messages..
  5. G

    Tires for sale

    Drover, it was fitted  on a  blue KTM  :) (Super Adventure 1290)
  6. G

    Tires for sale

    Price for front tire R1400 Rear R1400.
  7. G

    Tires for sale

    Mulmi, i will consider splitting if no one is interested in taking both tires.
  8. G

    Tires for sale

    Morning Dogs I want to sell my brand stinking new Bridgestone Battlax Adventure 41A 150/70/18  & 90/90/21 tires. Reasonable offers will be considered, but i think three thousand rand is a steal. I am based at C/Town.
  9. G

    Wuppertal to Heuningvlei / Krakadouw

    Ek en n vriend het n Paar maande gelede Heuningvlei, met n 1150 en 850 BMW gery. Die roete is alles behalwe heuning, hel is n beter beskrywing😱. Ek oordryf n bietjie, maar dit het ons 4 ure geneem om die ongeveer 50 km te ry. Met die regte bike, Lees lig, Sal dit Natuurlik maklike wees, maar...
  10. G

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Operator, ek het n baie belangrike boodskap vir jou gestuur. :ricky:
  11. G

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Hi, dit is interesant Sal my bankstate check en laat wert. Groete.
  12. G

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Môre Operator Ek het ongeveer 2 weke gelede betaal vir kamp, maar my naam is nie op die lys nie. Daar is net n ou met die naam van Jumbo..... Is hy so groot dat hy die hele kamp benodig?  :imaposer: Betaling gemaak onder die pragtige naam van André.
  13. G

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Hi, ek is in soos gin. Sal nou betaal vir kamp. Is daar nog kamers beskikbaar?
  14. G

    R50 000 discount! (BMW)

    I bought the 850GS during June this year from Sovereign BMW, Kimberley for R174K + R5000 assessories included. As i am not a BMW fan, i bought it because it was good value for money. No lease or four year contract involved. Bike does have the fancy dash quikshifter  and other features. Die...
Top