Recent content by Gravelbastard

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    Adventure Film

    Ek bliksem baie af, kan oefen om dit meer natuurlik te laat lyk!
  2. G

    The DR650 Shallowpig [Vlakvark] Story

    Waar kan ek so n tenk kry vir n KLR?
  3. G

    How Far can you Ride - in a Day

    Eendag vanaf Upington tot in Mosselbaai gery met n stokou Honda 750 Magna.Ek het so gekuier teen die pad by alle bekendes dat ek teen sononder nog op Britstown was! My toe maar tuis gemaak agter n trok vir beter beligting en beskerming teen die koue! Op Victoria Wes het ek besluit dis doodsake...
  4. G

    Motorcycle Museums in South Africa - Updates on 1st Post

    Thesen Island Knysna - 80 plus bikes Excellent
  5. G

    BMW 800GS Adventure

    2016 BMW Adventure 2 500km Nuwe Mitas bande Immaculate R130 000
  6. G

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Ek het my German Shephard by n teler gekoop wat die hondjie gaan terugvat het by die oorspronklike koper. Weet nie hoekom Iemand duisende rande vir n hondjie betaal om hom te verwaarloos en sleg te behandel nie. Pragtige hond met n sagte geaardheid Wat langs my bed slaap. Ek is al R20 000...
  7. G

    Suzuki DR 800s BIG - SOLD !!!

    R10 000.00 :peepwall:
  8. G

    Anyone in George that can go look at a bike for me?

    Ek is in Oudtshoorn maar as jy nie regkom nie, sal ek deurry en gaan kyk
  9. G

    2009 BMW F800GS - R68000

    Waar kan ek u kontak?
  10. G

    BMW G650GS Sertao for sale

    Hi would you consider R50 000?
  11. G

    BMW 1200GS - Overland Ready - R50,000 Extras - Excellent Condition - R75,000

    As ek kon finansiering kry,sou ek dit gekoop het. In die mark vir so iets, of n Tenere of Varadero.As iemand dalk van so iets weet wat nog gefinansier kan word. Sorry hijack of!
  12. G

    2008 Royal Enfield 500 military classic for sale/swop

    What is the best price on you bike, as I have to courier it to Oudtshoorn?
Top