Hi, gewonder of iemand bietjie raad kan gee.
Ek het reeds ‘n Garmin Zumo 590LM, en gaan nou moontlik ‘n BMW 1200GS Trophy koop.
Kabel nommer 83 30 0 413 585 BMW Group was saam met die pakkie wat ek ontvang het.
Ek sien die kabel het drie drade.
Hoe Koppel ek die twee aanmekaar. Wat moet ek los...