Ek het die laaste paar maande vir n klient van my Pirelli MT90 opgesit en ons het probleme met
die bande.Die band breek stukke uit op teerpad,het iemand al dieselfde probleem gehad?
Die bande is terug na Pirelli en hulle is besig om dit uit te sort
Willem en Chris het dit vaarwel geroep.Ek het nou net met Willem gepraat.Sy bike wou weer nie start nie en Chris se gearbox het gekak.Toe besluit hulle om terug te kom.
Hentie is innie Kaap!!
Dit is raw talent en kak baie skill!!!Wys jou,as n ou op n bike se rug groot word,dan laat hulle maar net dinge soveel makliker lyk!!En met geen ervaring van navigate nie.Well done so far Hentie!!!
Well done Andrew,keep up the good/hard work!!!I cannot imagine what the conditions would have been if the temp was in the high 30s today!!!
It was a nice and cool day in Upington.