Recent content by heinzz

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. heinzz

    1300 GS BeeMwee.

    Nee wat, daai outjie se keel is skoon👍🏻
  2. heinzz

    Nasty crash in the Eastern Cape

    This is very “woke” what the f..k? Influencer….Oom Daan. Keep it up, good job👍🏻
  3. heinzz

    Nasty crash in the Eastern Cape

    Oom Daantjie, jy is nogi op my “ignore” lysie nie. Ek is immune teen jou sê dinge en geniet tong in die kies, maar daar is ‘n paar ander manne op my lysie. Moet sê dit is nie lekker om ‘n man te un “ignore” wanneer hulle afgesterwe het nie….
  4. heinzz

    Nasty crash in the Eastern Cape

    Very valuable function🧐
  5. heinzz

    Garmin GPS 101 for Dummies...

    Snaaks, myne werk. Probeer maar weer. Topo en street maps.
  6. heinzz

    Garmin GPS 101 for Dummies...

    Gaan in op Garmin express met jou gps gekoppel, gee jou die opsie “load on Computer” . Dan doen jy dit. Dit werk nie met T4A nie maar met die Garmin maps. As jy dit gedoen het is daar ‘n map set op jou komper om mee te werk en beplan sonder dat jou GPS gekoppel is.
  7. heinzz

    Bash plate for 2015 800 GSA

    Rubber mat and a lot of forced patience.
  8. heinzz

    Bash plate for 2015 800 GSA

    I have a SW Motech bash plate on my bike, does not interfere at all, it does however collects spacers that fall from above because om clumsiness well :mad:
  9. heinzz

    1300 GS BeeMwee.

    Ok, trek die forken ding af jy gaan die koeltekonte ontstel🤣
  10. heinzz

    1300 GS BeeMwee.

    Trek daai ding af🥺 jy bly in Africa, jy sal die manne wat in die koelte sit confuse.😆
  11. heinzz

    Garmin GPS 101 for Dummies...

    Vra Basecamp mooi om te recalculate. As jou GPS gekoppel is aan comper tel hy die maps op jou GPS op, kies met die map onder "maps" opsie Send en receive is vir routes en tracks wat jy reeds gemap het en vice versa
  12. heinzz

    Garmin GPS 101 for Dummies...

    Eerste ding is, sê vir die GPS waar "home" is.... Moet nie maar asb moeni vir hom jou vrou se nommer gee nie, indien jy dit wel doen en die home button kies, gaan hy jou reken jy is laaat, en dit is nie diesefde laat as jou nooientjie op Varsity nie😉
  13. heinzz

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Ek sien jy het die nuwe hond lief soos die vorige een. Die Honde bly special
  14. heinzz

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    A colleague of mine that lives in Dubai’s son. The dog (George) is some of a few breeds that can stand the temperature, apparently.
  15. heinzz

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Jip Petri, hier word ook ge oefen, maar met gemengde sukses. Mila nog werk maar sy neem deel is die afdeling vir seniors. Chucky doen so bietjie beter.
Top