Recent content by Inverted

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. I

    LC coolent

    Die waterpomp moet vervang word.  Selfde problem gehad
  2. I

    Photo of the day

  3. I

    Wind buffeting

    How the hell do you get on a bike with a 900mm seat height if you are only 1.65m, and stay on?
  4. I

    Cost of service on the BMW1200 LC

    Myne is nog steeds die grootste R2930 vir 20000km, normale diens
  5. I

    1974 R 90s...

    Jis Willie, ek het baie waardering vir 'n ou wat met sy hande kan werk!! en kan dink Puik!!
  6. I

    GSA LC coolant leak

    Yes, had the same problem on 15000km.  Water pump was replaced
  7. I

    What are the "must have" extras for a new LC?

    For safety, the original auxiliary lights, not spot lights.  These give a wide angle for traffic from the sides, but is expensive.
  8. I

    Cost of service on the BMW1200 LC

    Ja, ek weet nie 'n moer hoe die goed werk nie!!! R1800 is amper wat net my parte gekos het en daar wys niks slytasie items soos remskoene ens eens by nie!  Sal baie graag die details van jou rekening wil vergelyk.
  9. I

    Petrol Station overfill

    Fill it myself while sitting.  Yes Shell in Graaff-R is still in this mode
  10. I

    Cost of service on the BMW1200 LC

    20000km, R2930 Pinnacle Auto - Secunda ???
  11. I

    12 years later and she said yes

    Geniet hom, selfde oorgekom, maar net 2 jaar nie 12 nie!
  12. I

    2 BMW Helmets on auction

    R1100 vir die witte
  13. I

    Problems with the new LC

    Gelukkig nie, die water het begin uitstoot deur die tell-tale gat in die blok.  Reggemaak onder waarborg.  15000km
  14. I

    Problems with the new LC

    Secunda tot Johannesberg.... het dit nie terug gemaak nie, glo waterpompseel moertoe >:(
  15. I

    Diens interval

    Het my LC 2 maande terug vir 10000km diens geneem na 10 maande van pret.  Moet hom glo nou vat vir sy jaarlikse inspeksie waar al die olie, remvloeistof ens weer vervang moet word, 2000km later! Kan dit waar wees?!!! BMW Pinnacle in Secunda insist sodat die warrantee nie verval nie.  Hulle se...
Top