Wabbit
Goeie dag! Willie, 'n goeie vriend van my het my na jou verwys en ek het julle gesprek gevolg. Eh het my "clutch cover laat weld maar glo nie hy gaan vir ewig hou nie.
Sal bly wees as jy vir my kan laat weet of jou pa nog daai 1 wil verkoop.
Dankie