Hallo..My AT need front brake master cylinder seals, can anyone point me in the right direction..2002 model.. Honda tygerberg se hul moet dit van Japan bestel en dit kos so amper R 700..en neem ongeveer so 3 weke .
Hou baie van jou manier van hoe jy als uiteen gesit het, goed geskryf met al die fotos, en volgende keer lees ons van jou trippie na Namibia. :) BRING IT ON