Recent content by jakesvv

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. jakesvv

    Wanted - Honda XR125L

    Ek het 1 te koop. 2011 model. kontak my op 0826757067
  2. jakesvv

    Fugly (KLR 650 gen 1) front wheel

    Ek het my KLR hub laat op aluminiumweld en baie haapy met dit is nou al 20 000km later geen fout
  3. jakesvv

    Down on the farm with the Bushlander

    Ek is baie bly vir julle ouens. Ek sien Graaff Reinet se dam kry ook water.
  4. jakesvv

    Down on the farm with the Bushlander

    Dorsland hoe lyk dit met die reen daar by julle nou. Ander vraag ook.Is jy tevredr met jou off the grid netwerk al jou goed werk nog mooi en geen hickups nie
  5. jakesvv

    Down on the farm with the Bushlander

    ja Bie soos jy se die mense in die stede dink as dit gereen het is die droogte gebreek. Dit vat regtig baie reen om dit te breek.My pa het altyd gese dit reen nie voer nie.Met so erg droogte soos wat julle ouens het daar in oos kaap/ karoo het, gaan dit jare vat om die veld te laat herstel baie...
  6. jakesvv

    Lesotho op Rally 250

    Hoe is daai  Honda 250 Rally bikes .Ek wil vir my dogter so bike koop want sy begin ook nou adventure,nou nog op honda xr 125
  7. jakesvv

    Down on the farm with the Bushlander

    Dorsland hoekom so stil.hoe gaan dit daar op die plaas.?
  8. jakesvv

    Down on the farm with the Bushlander

    Waar is dorsland.Hoop nie sy drone het die berge ingevlieg en hy is agterna nie
  9. jakesvv

    Down on the farm with the Bushlander

    Dorsland is daai fotos nou geneem na die reen.As dit is, dan herstel die veld darem vinnag na die groogte.Net jammer die groeityd raak min om die gras ordentelik laat groei.
  10. jakesvv

    pretoria trip

    enige iemand wat belangstel,ons doen more 10de in trip rondom pta noord dinokeng area. Ons vertrek om 9H00 vannag mcdonalds in ou hans strydom nady R21. julle is welkom
  11. jakesvv

    Ficksburg

    thanks Clive.Ek gaan juis des.afry in daai rigting van jou ek sal n draai kom maak.
  12. jakesvv

    Down on the farm with the Bushlander

    dorsland gaan daar nou niks meer op die plaas aan nie
  13. jakesvv

    Is die den beskikbaar

    Hallo almal ek beplan n naweek trip na die die den toe. Ek wil weet of die den nog beskibaar is vir enige wilddog lede. Ek sien daar is lanklaas iets oor die den geskryf.
Top