Recent content by jandup

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    05 KTM 950 Adventure For sale.URGEND!!!! 55k ONLY

    Kom nou Schalk koop hom jy is mos nou sonder n fiets.
  2. J

    I'm too short

    Pm sent
  3. J

    Standard seat for suzuki DL

    Ek het  vir my n Dl 650 gekoop maar het n lae sitplek. Ek is opsoek na n Dl se standaard sitplek wat ek kan ruil. Pm my as iemand dalk van een weet Dankie
  4. J

    As ek in Zambie toer is n Geelkoorsinspuiting sertifikaat nodig???????

    Ek is Vrydag deur Kopfontein grens in Botswana in en by die grenspos is daar 'n papier op wat se dat jy 'n geelkoorsinspuiting sertifikaat moet he as jy Zambia wil ingaan.  Hulle waarsku jou betyds dat as jy daar kom dat jy nie kan se jy het nie geweet nie
  5. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    Ja en hy het gese hy sal vanaand 'n foto opsit dat julle kan sien wie het hom gekoop
  6. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    Bike is verkoop en nuwe eienaar het hom in besit geneem vandag mag jy vele myle geniet op hom..
  7. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    Ja hy is op die forum dis hoekom ek se hy moet maar self bekend maak as hy die fiets het
  8. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    Deposito is deur nuwe eienaar betaal . Hy kan maar more as hy die fiets in besit neem se wie hy is. Baie dankie aan almal vir die belangstelling
  9. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    Ja hy was 2 maande daar maar die 2 wat belanggesel het was baie verdag en soos gewoonlik van die buiteland.
  10. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    Bike available again . Deal did not go through.
  11. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    I was out all day trying to get something to make a living from, but ja times are tough. Superten you've got a pm
  12. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    Nog nie kyk of ek nie 'n beter aanbod kry nie anders sal ek hom maar laat gaan die week
  13. J

    CAGIVA ELEPHANT --sold

    Ek  het "n offer vir R20 k wat ek gaan aanvaar as daar nie iets beter is teen 18H00 vanaand nie, so op die staduim is daar iemand op die forum wat 'n moerse bargain gaan koop.
Top