Recent content by janes barnard

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    2005 KTM 950adv for sale

    Ja ek het baie goeie  memories op die bike....
  2. J

    2005 KTM 950adv for sale

    2005 KTM 950 adventure te koop....... 67000km. Trax panniers en Givi topbox. Matalic oranje. Leo Vince exhaust pype.  R55000. 00 Kontak my by 0824940517 vir meer inligting.
  3. J

    Namibia - April 2011

    Hi Maya Ons het verlede week die Desertrun gedoen. Na die run het ons suid met die C14/C19 na Sossusvlei gegaan en by Sossusvlei Oase camp gebly, baie nice plek. Hou net in gedagte dat hulle bikes laat ingaan om na Sossusvlei te gaan nie, slegs voertuie word toegelaat. (Die kamp sit gelukkig...
  4. J

    Helmet cameras. Are they worth the money?

    Frog, ek het 'n Drift X170. Baie nice camera wat ek bo-op my helmet gemount het. Werk met 'n remote wat jy op die handle mount. Ek het die desertrun nou gedoen en baie video clips gemaak, lyk baie nice. Jy kan hom ook stel om foto's te neem. Gaan kyk by www.actioncameras.co.za Jy kry 2 soorte...
  5. J

    National Bash .... can you feel it?

    Hi Tweetie, Janes hier (Sandrider). Ek sien jou roete van Hoopstad na Hertzogville gaan reg voor my plaas verby. Ek en Piet kyk of ons nie ons goed so kan reël om ook saam te gaan nie. Hang net af van die reën. Ons sit en wag vir reën om te begin mielies plant, maar sal julle op hoogte hou. Ek...
  6. J

    Wild Dog Name Tags!

    EEN PIN EN 2 STICKERS VIR MY ASB. JANES BARNARD "SANDRIDER" VRYSTAAT
  7. J

    2010 VRYSTAAT BASH!!!!!

    Hi Milkybar, sit vir my ,Robyn en Doggies op. Ons gaan sommer tent slaan.
  8. J

    2010 VRYSTAAT BASH!!!!!

    Ken jy vir Kiepie en Kandas?
  9. J

    2010 VRYSTAAT BASH!!!!!

    Sal by hom hoor, maar as ek gaan sal hy verseker nie bly nie, so ek dink julle kan hom ook maar solank opsit. Willie die een mis ek nie. Daai tyd is dit stil op die plaas. ( Het die betaling gekry, dankie)
  10. J

    2010 VRYSTAAT BASH!!!!!

    Het uitgevind. Sluit die 26ste Maart. Ek is in, sit my by asb. Camping
  11. J

    2010 VRYSTAAT BASH!!!!!

    Weet iemand wanner sluit die skole vir die April vakansie? As dit nie in die vakansie is nie is ek die keer verseker in.
  12. J

    ANNUAL WILD DOG BASH 2009 - GENERAL INFO

    Al julle wille honne wat op die bash gaan moet dit geniet en veilig ry. Ek en Robyn kan dit nie meer maak nie. Het reën gehad en ons is besig om mielies te plant sodat julle kan kos hê om te eet volgende jaar. Sal maar wag vir die RR volgende week.
  13. J

    ANNUAL WILD DOG BASH - NAMES & NUMBERS

    Sandrider en Robyn gaan ook saam. Elk met eie bikes. Het geld inbetaal.
  14. J

    Hallo from Robyn (newbee)

    Welkom my ry maatjie. Gaan ons more bietjie ry?
  15. J

    Hallo from the Sandrider of Hoopstad

    Dit is presies dieselfde. Wit en geel. Ek het my fatcat nou nog. Loop nog baie mooi.
Top