Recent content by Jehanneman

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Man maar dis nou interessant!  :thumleft: Die geskiedenis van daardie wêreld. Ja, The Downs is inderdaad bo-op die berg binne in die Lekgalameetse Reservaat vandag. Mens kan nog van die ou plaasopstalle en avokado boorde daar sien. Dit moes baie afgesonder gewees het om daar te boer. Die pas...
  2. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Hier is die roete so naastenby. Die eerste kaart wys die groter prentjie en die twede meer derail. Jammer dis maar bietjie onduidelik, weet nog nie van beter nie. Kaart 1 by Jehanneman, on Flickr Klik op die kaart (en dan weer) vir 'n groter prentjie (Sien Pretoria links onder, Tzaneen is regs...
  3. J

    Cederberge in 'n dag, met pillion...waar daar 'n wil is...

    Lyk lekrrr  :biggrin: Ek volg
  4. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Dankie vir al die positiewe kommentaar. Ek is bly van julle geniet dit saam met my. Kom ons ry verder. DSC_4184 by Jehanneman, on Flickr Steeds in die Tzaneen omgewing by `n waterval waar ons middagete geëet het. Ek kan ongelukkig nie die naam onthou nie. For God loved the world so much that...
  5. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Kamera?    Nikon 1 J1 - dis wat ek sal noem 'n wannabe SLR. Dis net kleiner (en goedkoper). Fotograaf?  Ook maar 'n wannabe. Maar dankie vir die kompliment ek geniet dit om foto's te neem. Roete?        Ek het ongelukkig (nog) nie 'n GPS nie. Ek sal kyk of ek dit miskien op Google Maps kan merk...
  6. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    DSC_6353 by Jehanneman, on Flickr Daar is digte immergroen woude in die area. Dit lyk amper tropies. He makes me lie down in green pastures, he leads me beside quiet waters, Psalm 23:2 DSC_6324 by Jehanneman, on Flickr `n Paadjie wat ek baie graag sou wou ry :drif:. Dis net bietjie te rof vir...
  7. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Ek het vroeg opgestaan en wou graag 'n uitsig kry oor die omgewing. Maar die bosse was net te dig. Toe klim ek maar in `n boom :imaposer:. Die resultaat. DSC_7096 by Jehanneman, on Flickr Die uitsig: DSC_7090 by Jehanneman, on Flickr Nou-nou terug.
  8. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Kom ek vertel verder. Nog foto's. DSC_4148 by Jehanneman, on Flickr Binne die resservaat. DSC_4145 by Jehanneman, on Flickr Die pad. DSC_4152 by Jehanneman, on Flickr DSC_4155 by Jehanneman, on Flickr DSC_4157 by Jehanneman, on Flickr Die Orie Baragwanath pas binne die reservaat, geteer...
  9. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Berge, woude, strome, maar veral Berge. Berge waarvan ek nie eens geweet het nie! Dis wat ek ontdek het op my laaste bike trippie saam met my Pa. Baie van julle is seker goed bekend met die area maar vir my was dit `n verrasende stukkie "avontuur fiets" hemel wat ek gevind het. Waarvan praat...
  10. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Sukses! :ricky: Hou aan, die res is oppad.
  11. J

    Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

    Voor ek kan begin moet ek net toets of ek van flickr af `n foto kan post. Hou duimvas... [/url]DSC_7095 by jehan.swanepoel, on Flickr[/img] DSC_7095 by jehan.swanepoel, on Flickr
  12. J

    The Rides of My Life ((from toddler trike to adventure bike))

    Thanks for all the replies. I hope I get to meet some of you sometime, maybe somewhere on a trip...  (Just don't expect anything special, I'm a just an ordinary, shy and quiet guy that only stand out in the crowd because I fail to fit in.) I see I accidently uploaded the wrong profile pic ...
  13. J

    The Rides of My Life ((from toddler trike to adventure bike))

    Ek is bly om te sien van julle geniet dit.  ;D Sou graag van julle se "biking histories" ook wou hoor. Glo my dis die moeite werd om te skryf. Al die herinneringe en nuwe  perspektief. P.S. Ietsie oor Ribbok die Zongshen: ek het hom nog, hy is nou by 31 000km en 7 jaar oud. Nooit gedink die...
  14. J

    The Rides of My Life ((from toddler trike to adventure bike))

    Here goes the rest: Above: Close to Thabazimbi we came across this. You never know what you may find around the next turn. Taking my sisters for a ride ;-) All nicely dressed in our farm clothes. I grew up in the oldest, smallest house in a very upmarket suburb. Always felt out of place...
  15. J

    The Rides of My Life ((from toddler trike to adventure bike))

    This is the story of a boy growing up; the story of how I got bike and beard. I do not write this to necessarily be the most exiting read, I rather write honestly what comes to mind as I look back. If you enjoy it read on, otherwise move on. (And please excuse my primitive English) My first...
Top