Recent content by Jerome Steenkamp

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    1977 Yamaha DT250D.

    Inderdaad n pragstuk baie geluk Mnr 2SD.Netjies hopelik gaan my AJS volgende week toets toe. Kom deir DIEP water maar die moeite werd.
  2. J

    1964 AJS 500 single

    Aan ALMAL wat my so aan gemoedig het,,DUISEND dankies.Hiers hy
  3. J

    Namibia April 2017. Heimer, Martina & Bigmart

    Baie mooi thumbs up vir die hommeltuig operateur,ek het sommer lus gekry vir daai grondpaaie.Die uitkyk by Hobbas bly n trek pleister en natuurlik vir stappers die canyon wat ek ook 1987 reeds gestap het.My een Oom doen nou Junie weer na 30 jaar die Canyon.Priceless dankie vir die vid.
  4. J

    1964 AJS 500 single

    Ek het dit goed gedink om net die volgende met die lesers te deel: Die tafel waarop ek my AJS aan mekaar sit het voorheen behoort aan Mnr Bob Willis wat ook in Australia vir Yamaha gery het. Die ontslape Mr Willis het ook in die vroeë 70's self aan die ISLE OF MEN deel geneem. U kan gerus kyk...
  5. J

    1964 AJS 500 single

    Bietjie bietjie stukkie stukkie proenet spoornet en kyknet  ;D
  6. J

    1964 AJS 500 single

    Inderdaad n voorreg om my Pa ook nog in my cave te hê.Al sou hy nie meer weet wat regtig rondom hom gebeur nie bly dit lekker om hom in my garage te hê.Dalk nooit in motorfiets lyn nie sê ek DUISEND X DANKIES dat ek sy handlanger kon wees as hy aan sy voertuie gewerk het.Dit vat my sommer terug...
  7. J

    1964 AJS 500 single

    Hier is baiiiiiie elbow grease in... Net n update om te wys hoe ver ek al gekom het. Baie ure, baie moeite en baie bly met hoe dit sover lyk. Gaan nou nog n paar fotos opsit... :thumleft:
  8. J

    1958 BSA Bantam D5 re-born..... RIDING YEA !!!!

    Which company did the chroming for you I need qoutes for both my AJ's rims please.
  9. J

    My Honda XR500R Bedroom Build - SM Conversion

    Thanx for the info in removing the bearing race as I have almost the same challenge at hand.(restoring 1964 AJS)
  10. J

    1964 AJS 500 single

    Kyk manne en mannine omdat die AJS oorspronklik army groen was het gewik en weeg tussen British racing and corniston green en toe op laas genoemde besluit.Omdat die AJ's oorwegend swart is het ek op die groen besluit en ek weet dit gaan goed lyk op die einde.Ja daar is n paar goedtjies wat haak...
  11. J

    1964 AJS 500 single

    Aan al die komentaar manne dankie nie n probleem nie die sweis nate is "ge-tig" weld en die wanddikte soos Adie gesê het.het meer as genoeg "vleis.Nadat ek die onderste bracket net 4-5 min geskiet het was die tubes inlyn,met die single in plek.Dankie en my oogmerk is ook nie eendag met hom...
  12. J

    1964 AJS 500 single

    Hou die spasie dop
  13. J

    1964 AJS 500 single

    Frame terug uit Kaapstad..... gewseis in Mosselbaai...gesandstraal en primer gespuit.
  14. J

    1964 AJS 500 single

    Jammer manne en vroue ek was bietjie lank uit die sisteem uit. Maar hier gaan ons alweer...
  15. J

    Bikesquad - Unit Nostalgia. Training Process to follow.

    Kyk ou C die ou soos Tolla sou gesê het rof en onbeskof maak sy broek met n geel slang vas.Wat n merkwaardige pic na soveel jare,priceless my broe !!!!
Top