Skoeterkie!! ??? Skillie, noem jy 'n 650GS 'n skoeterkie?!! Hy mag almeskie tweedehans wees maar.. &%$!! (so 'n meerderwaardige GSA pilot!!) ;D
Thank you for all your welcome messages.
Yes, tomorrow is the start of a new adventure for me as Skillie, Colyn, Wiehann and myself are heading off...