Speedo terugdraai is n algemene sport in Zambesi weg. R400 en jy kies self die kilos. Kar bike boot... maak nie saak nie.
Ek self het n mooi les geleer. Het n bakkie gekoop met 186000km op. Kondisie was goed, bietjie vuil maar hy ry lekker. So jaar later wil ek hom verkoop, kry toe kwotasie by...
Mine was still perfectly fine last week, noticed this thread this week, this morning the screen is full of vertical lines in the right hand corner. Fučk!
As jy rondkyk en nie haastig is nie kom daar bargains verby. Ek het n jaar terug n 2M 3 bike gekry op facebook vir R12k. Perfekte kondisie.
By ver die beste sleepwa wat ek nog gehad het
Toe ek nou jou post lees op my foon sien ek net die eerste foto onder die text.... 😳😳😳
Amper gedink jy het n huis slang met n jong kobra verwar. Dit sou n lastige surprize gewees het