Goeie punt wat jy maak, maar ook eintlik nie.
Die Gs650 is n goeie bike maar het sy eie foute op sy eie manier, parte vrek duur, water pompe wat aanhoudend probleme gee en so, maar dis omtrent al. Enjin baie betroubaar maar voel bietjie dooierig teen oor n Yamaha xt660z, al wat ek kan se, Koop...