Recent content by jyenek3

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. jyenek3

    Does the S-Ten have a Canbux Flux Capacitor?

    Ek hoor uit 'n betroubare KTM bron dat KTM toestemming gekry het om weer asbes te gebruik. Hul issue blykbaar asbes onderbroeke aan nuwe kopers. Anders kry die KTM ryers outomatiese Engelse ontbyt na 50 km op 'n warm dag !  :pot:
  2. jyenek3

    Problems with the super ten

    Ek laat hom gewoonlik by Yamaha Centurion diens en volgens die faktuur gebruik hulle wel Motul. Dink nie kompressie toets kan enig iets wys nie - die olie ring op die piston sal dit nie beinvloed nie en kompressie ringe keer nie olie nie. Daai stadige witte wat al agter my gery het het ook nie...
  3. jyenek3

    Problems with the super ten

    My blou S10 se olie lig kom so elke 5000km aan en vat dan maklik so 500ml. Het nou so tussen 35 en 36k op die klok. Geen lekke of blou rook nie. Weet glad nie waar die olie heengaan nie - miskien kry die kleppe so bietjie smering wat nie te sleg behoort te wees nie. Die fiets loop nog soos 'n...
  4. jyenek3

    KZN Bash 14 to 16 November 2014 PUT YOUR NAME ON THE LIST .New Pricing Option

    Nou wat het ek en Woody dan gedoen ? Ons is dan sulke still en voorbeeldige ouens !!  :angel12: :angel12: Julle behoort tou te staan om naby one te kamp !
  5. jyenek3

    S10 Pictures

    En dis natuurlik 'n bloue !!
  6. jyenek3

    Skaapkop - Val - 02.08.14

    Is daar enigiemand wat lus is vir skaapkop eet ? Ons het dit verlede jaar gedoen - die avfal is ook baie lekker.
  7. jyenek3

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    Vat hierdie keer net 2 spaar wiele saam, dan kom jy dalk met 4 wiele daar aan !  >:D
  8. jyenek3

    Secret CLARENS ride on the 6-8 Sept

    Ook terug by die huis na redelike fris dwarswinde in die Vrystaat !! Lekker naweek gewees. Dankie aan almal.
  9. jyenek3

    VAL - skaapkop 27 July

    Was nogal lekker gewees, maar ek dink ek was omtrent die enigste WD daar - Paul het 'n oepsie oppad gehad en het nie die aand oorgebly nie. Die skaapkoppe was goed en klaar "gesplit". So dit was maklik om die harsings by te kom. Ons het egter ook met die kar gery - vroulief was bietjie siekerig...
  10. jyenek3

    Secret CLARENS ride on the 6-8 Sept

    Nicci het ons cabin bevestig pe re=pos
  11. jyenek3

    Secret CLARENS ride on the 6-8 Sept

    Nou waar is Woody1 se bokkie dan ?  ???
  12. jyenek3

    VAL - skaapkop 27 July

    Ons het 'n kamer geboek vir Saterdag aand - hoop die spookstories word nie almal waar dieselfde aand nie ! :angry4: >:D :bueller: Sien uit daarna om nog honne te ontmoet.
  13. jyenek3

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Die stiker op die tenk (seker afgehaal in meeste gevalle) se ook dat mens 95 oktaan of hoer moet gebruik. Dit se ook nie by die kus nie.
  14. jyenek3

    VAL - skaapkop 27 July

    Is seker dat die wederhelf nie op bystand gaan wees nie - jy kan haar altyd die Tenere vir die naweek gee !
  15. jyenek3

    VAL - skaapkop 27 July

    Miskien op bystand vir skaapkop eet !  :ricky:
Top