Recent content by K1200surfer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    `n Alleenrit

    Van Martinsdrif is ek oor Ellisras vir `n koffie by Vaalwater en toe twee lekker dae met my suster Elsa en haar vriendin Marge by Klein Kariba gekuier. Woensdag 8 Mei 2013, dag 25 van die toer het op sy kop gaan staan. Eers ontbyt in Warmbad se Wimpy waarna Elsa en Marge na Pretoria sou ek na...
  2. K

    `n Alleenrit

    Alhoewel ek `n "pen pusher" was hou ek daarvan om dinge self te maak. Gedurende die 2010 Botswana/Namibia toer het ek `n sagte stuk rubber gevat en daaraan knippies en bande vasgewerk. Nog `n paar kleiner "chinese tricks" en dit vorm die basis. Plak eers plastiek en dan ducktape....voorkom `n...
  3. K

    `n Alleenrit

    Saterdag oggend om tien uur gou gaan kyk na die massride van die Black Eagle rally. Om elf uur vertrek na Plumtree en daarvandaan na Francistown.  Zimbabwe is vriendelik vir `n motorfietsryer...kyk na die tolgeld! Moes `n paar keer die GT versuip in `n vuil poel water! Kamp altyd by die...
  4. K

    `n Alleenrit

    Nog `n foto van die bout
  5. K

    `n Alleenrit

    Vergeet om die foto`s van die Chinhoyi grotte aan te heg
  6. K

    `n Alleenrit

    Vrydag 3 Mei 2013(moes die 13de gewees het) dag 20 van die toer ry ek via Kwekwe en Gweru na Bulawayo. Kry weer padblokades maar hulle wuif my deur. Dink by myselwers dat hierdie darem `n maklikke toer is. Kom in Kwekwe aan en sien `n mooi gebou met `n ROOI teken bo. Dink dat dit nou `n mooi...
  7. K

    `n Alleenrit

    Ek het na Chinhoyi gagaan om twee dae daar te bly, na die grotte te kyk en om die GT en tasse na t gaan vir die huistoe tog. Die verblyf is nie duur nie maar jy moet vasbyt! Eerste aand nie warm water nie en die tweede aand geen water! Hulle probeer opgradeer maar dit gaan maar beroerd. Het...
  8. K

    `n Alleenrit

    In Kariba `n paar draaie gery en daarvan daan na Chinhoyi
  9. K

    `n Alleenrit

    Die Ferry
  10. K

    `n Alleenrit

    Ek het na Mlibizi gegaan om met die ferry na Kariba(damwal) te seil. Bietjie duur(vir my) maar dit was die moeite werd. Mlibizi is `n baie mooi kamp en `n mens kan net dink hoe die Rodesiese boere daar baljaar het
  11. K

    `n Alleenrit

    Met die wegpak en skoonmaak kom ek op goed af wat iemand miskien in sal belangstel. Caprivi is sandwêreld. Met die vorige toer, al het ek `n breë voetstaander gehad heeltyd vrugteloos na `n klip gesoek. Hierdie keer het ek `n houtblokkie met `n tou en hakkie vooraan gemaak. Die het ek in die...
  12. K

    `n Alleenrit

    In Kasane het ek inkopies gedoen vir Zimbabwe. Ek het soveel nag stories oor Zimbabwe gehoor en lees. Het alle plakkers aan die GT aangebring en gesorg dat my dokumentasie in orde is. Hierdie sou my 6de besoek aan Zimbabwe wees en soos die vorige kere net vriendelikheid ervaar. Jy is `n gas in...
  13. K

    `n Alleenrit

    Van Katima is ek na Kasane waar ek inkopies gedoen het vir die Zimbabwe deel
  14. K

    `n Alleenrit

    Katima
  15. K

    `n Alleenrit

    Subie....`n ou se gat raak net so seer!!
Top